Max Planck | |
Max Planck in 1933
| |
Geboortenaam | Max Karl Ernst Ludwig Planck |
---|---|
Gebore | 23 April 1858 Kiel, Hertogdom Holstein |
Oorlede | 4 Oktober 1947 (op 89) Göttingen, Nedersakse, Duitsland |
Nasionaliteit | Duits |
Vakgebied | Fisika |
Instelling(s) | Universiteit van Kiel Universiteit van Berlyn Universiteit van Göttingen Kaiser-Wilhelm-Genootskap |
Alma mater | Ludwig Maximilian Universiteit van München |
Doktorale promotor(s) | Alexander von Brill |
Doktorale student(e) | Gustav Ludwig Hertz Erich Kretschmann Walther Meissner Walter Schottky Max von Laue Max Abraham Moritz Schlick Walther Bothe Julius Edgar Lilienfeld |
Bekend vir | Planck se konstante Planck se hipotese Planck se wet |
Toekennings | Nobelprys vir fisika (1918) |
Handtekening | |
notas | Hy is die vader van Erwin Planck wat in 1945 deur die Gestapo tereggestel is vir sy aandeel in die Komplot van 20 Julie 1944 |
Max Planck (23 April 1858, Kiel – 4 Oktober 1947, Göttingen) was 'n teoretiese fisikus. Hy was een van die mees invloedryke fisici van die twintigste eeu. In sy leeftyd het hy intensief meegewerk aan die ontwikkeling van termodinamika.